Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 25:4 Die Boodskap (DB)

Daarom beveel Ek nou dat die mense wat in die woestyne daar aan die oostekant bly julle land inneem. Hulle sal tussen julle dorpe en stede kom kamp opslaan. En hulle sal julle oeste afvat en julle skape en beeste steel.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 25

Kyk Esegiël 25:4 in konteks