Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 25:16 Die Boodskap (DB)

Daarom gaan Ek, die Here, Esegiël se God, die Filistyne gryp en hulle met die vuis bykom. Ek gaan hulle heeltemal uitroei. Ja, Ek gaan hierdie mense wat langs die see woon, heeltemal verwoes.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 25

Kyk Esegiël 25:16 in konteks