Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 25:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het toe weer met my gepraat en vir my gesê:

2. “Mens, kyk na daardie kant toe waar die mense van Ammon woon. En sê vir daardie land en sy inwoners alles wat Ek vir jou sê.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 25