Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:32 Die Boodskap (DB)

Ja, dis wat die Here, die God van Esegiël, sê: “Ek laat jou uit dieselfde beker drink waaruit jou suster gedrink het. Dit is ’n beker wat tot oorlopens toe vol is met my straf. Die hele wêreld sal sien hoe Ek jou straf, en dan sal hulle vir jou lag en met jou spot omdat Ek jou verwoes het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:32 in konteks