Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:31 Die Boodskap (DB)

Daarom gaan Ek in my woede die stad vernietig. My woede sal soos ’n groot vuur wees wat alles verwoes. Hierdie stad se mense sal betaal vir al die slegte dade wat hulle gepleeg het. Hulle sal tot die laaste sent toe hulle skuld moet betaal,” sê die Here, Esegiël se God.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:31 in konteks