Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:26 Die Boodskap (DB)

“Selfs die mense wat in my diens is, steur hulle nie aan wat Ek vir julle sê nie. Hulle maak net wat hulle wil. Die goed wat aan My behoort, smeer hulle vuil. Vir hulle is daar nie meer ’n verskil tussen wat aan die Here behoort en dit wat onrein is nie. En hulle leer ook nie vir gelowiges wat die verskil is tussen wat aan die Here behoort en wat vuil is nie. Hulle doen enigiets op die sewende dag, ’n dag wat eintlik aan My behoort. Mense het geen respek meer vir My nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:26 in konteks