Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:47 Die Boodskap (DB)

Sê vir die suidelike woestyn die Here, die God van Esegiël, sê: Hoor die woord van die Here! Ek steek jou aan die brand, bos. Elke boom sal afgebrand word, al die groen en die droë bome. Die verskriklike vlamme van die brand sal nie geblus kan word nie. Alles sal vernietig word, van die suide tot in die noorde.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:47 in konteks