Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:41 Die Boodskap (DB)

Dit sal wees wanneer Ek julle ná julle gevangenskap in Babilonië weer terugneem na julle eie land toe. Dan sal Ek julle weer as my eie volk aanvaar. Terwyl al die nasies toekyk, sal Ek julle as my eie spesiale volk aanneem,

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:41 in konteks