Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:38 Die Boodskap (DB)

Dan sal Ek almal wat hulle nie aan My gesteur het nie, eenkant sit. Ek sal hulle uit die lande gaan haal waar hulle nou gevangenes is. Hierdie mense sal nooit die land Israel ingaan nie. Die dag as dit gebeur, sal hulle weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:38 in konteks