Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:3 Die Boodskap (DB)

“Mens, jy moet vir die leiers van Israel die volgende boodskap gee. Sê vir hulle: Julle waag dit om My te vra om julle te help! So seker as wat Ek leef, Ek sal vir julle niks sê en julle glad nie help nie. Dit is die woord van die Here, die God van Esegiël, vir julle.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:3 in konteks