Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:28 Die Boodskap (DB)

Kort nadat Ek hulle die pragtige land gegee het wat Ek hulle belowe het, het hulle offers en wierook oor die hele land vir hulle afskuwelike afgode verbrand. Hoe kwaad het Ek nie geword nie! Hulle het voor elke afgod gebuig. Hulle het olies wat lekker ruik en wierook gebring en hulle afgode daarmee aanbid.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:28 in konteks