Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:26 Die Boodskap (DB)

Ek het hulle gelos dat hulle hulle lewe verwoes met die goeie geskenke wat Ek vir hulle gegee het. Ek het maar net toegekyk hoe hulle hulle oudste kinders aan afgode wy deur hulle as offers te verbrand. Ek het dit toegelaat sodat die dag kon kom waarop Ek hulle sou vernietig. Dan sou Ek vir hulle duidelik wys dat Ek, en Ek alleen, die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:26 in konteks