Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:24 Die Boodskap (DB)

omdat hulle hulle nie gesteur het aan wat Ek vir hulle sê nie. Hulle het net gedoen wat hulle wou. Hulle het nie op die sewende dag gerus nie. En hulle het voor die afgode van hulle voorouers neergebuig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:24 in konteks