Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:21 Die Boodskap (DB)

“Maar hierdie mense het toe ook teen My in opstand gekom. Hulle wou nie doen wat Ek beveel het nie, al het hulle geweet dat dit die enigste manier is om aan die lewe te bly. Hulle het geweier om op die sewende dag te rus. Toe het Ek hulle gedreig dat Ek hulle gaan straf omdat Ek kwaad was vir hulle. Hulle was nog in die woestyn toe dit gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:21 in konteks