Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:18 Die Boodskap (DB)

“Toe het Ek hulle kinders gewaarsku en gesê hulle moet oppas dat hulle nie dieselfde pad as hulle ouers loop nie. Ek het gesê hulle moet ook nie hulleself besoedel deur afgode te aanbid nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:18 in konteks