Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:14 Die Boodskap (DB)

maar ook daar het Ek my woede ingehou om my Naam te beskerm. Anders sou die ander nasies lag en sê: ‘Die Here het sy volk uit Egipte gelei, maar Hy was nie sterk genoeg om vir hulle in die woestyn te sorg nie.’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:14 in konteks