Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 19:14 Die Boodskap (DB)

’n Vuur het van die takke af gekom en die vrug van die druiwestok vernietig.Nie een van die takke wat nou groei, is sterk genoeg om uitgesny te word en as ’n staf vir ’n koning te dien nie.”Dit is die lied wat jy by die begrafnis moet sing. Die begrafnis het nou net begin.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 19

Kyk Esegiël 19:14 in konteks