Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:17 Die Boodskap (DB)

Hy help arm mense en leen nie sy geld teen buitensporig hoë rentekoerse aan ander uit nie. Hy doen alles wat Ek vir die mens gesê het om te doen. Hierdie seun sal nie vir sy pa se slegte dade gestraf word nie. Ek sal hom laat lewe.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:17 in konteks