Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:63 Die Boodskap (DB)

Dan sal jy aan jou slegte dade dink en baie skaam kry. Jy sal so skaam wees dat jy nie ’n woord sal uitkry nie. Dit sal gebeur op daardie dag as Ek jou vergewe vir al die slegte dinge wat jy aan My gedoen het,” sê die Here, die God van Esegiël.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:63 in konteks