Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:61 Die Boodskap (DB)

“Daarom gaan jy nog eendag skaam kry oor jou slegte dade. Dit sal gebeur op daardie dag wanneer Ek jou susters vat, die een ouer as jy en die een jonger as jy, en hulle jou dogters maak. Ek sal ook beloftes aan hulle maak wat Ek nie sal breek nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:61 in konteks