Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:33 Die Boodskap (DB)

’n Straatvrou word betaal as sy haar liggaam vir mans gee. Maar nie jy nie! Jy het die mans wat jy na jou toe gelok het, betaal om dit te doen. Jy het hulle met geskenke omgekoop sodat hulle by jou sal slaap.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:33 in konteks