Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:31 Die Boodskap (DB)

“Jy het op elke straathoek plekke gebou waar jy jou afgode kon neersit. En op elke plein in jou dorpe het jy altare gebou om vir jou afgode te offer. Jy het slegter as ’n slet opgetree. Jy was ’n straatvrou wat nie eens betaling gevra het om jou liggaam vir ander mans te gee nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:31 in konteks