Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:24 Die Boodskap (DB)

Jy het ook nog ’n plek gebou vir jou afgode. En jy het in elke dorp altare gebou waar jy offers vir jou afgode gebring het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:24 in konteks