Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:13 Die Boodskap (DB)

So het Ek jou mooi gemaak met die goud en silwer wat Ek ten duurste vir jou gekoop het. Jou klere was die duurste en die mooiste wat ’n mens in die hande kan kry. Jy het die beste en lekkerste kos gekry. En jy was mooier as ooit tevore. Vir My was jy die kosbaarste wat Ek het. Jy het soos ’n koningin gelyk, en jy was ook vir My ’n koningin!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:13 in konteks