Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 15:6 Die Boodskap (DB)

Nou sê die Here, Esegiël se God, vir hierdie mense: “Die mense van Jerusalem is soos ’n druiwestok wat tussen die bome in die bos gegroei het. Hulle het geen nut vir My nie omdat hulle nie vrug dra nie. Daarom het Ek hulle eenkant neergegooi om mee vuur te maak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 15

Kyk Esegiël 15:6 in konteks