Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:16 Die Boodskap (DB)

Selfs as hierdie drie vroom mans in daardie land gebly het, verseker Ek jou dat dit die mense van daardie land niks sou help nie. Die mense sou nog steeds doodgemaak word. Die drie mans sou gered word omdat hulle reg voor die Here leef, maar die land en sy mense sou nog steeds uitgeroei word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:16 in konteks