Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:13 Die Boodskap (DB)

“Mens, sê nou die mense in ’n land hou aan om slegte dade te doen en steur hulle nie aan My en aan wat Ek hulle beveel het om te doen nie. Dan sal Ek so ’n klomp mense straf. Ek sal hulle slaan deur hulle kos weg te vat en hulle te laat honger ly. Ek sal mens en dier uit so ’n land uitroei, sonder om enige genade te betoon.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:13 in konteks