Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:9 Die Boodskap (DB)

Ek sal hierdie mense wat lieg en sê dat hulle namens My praat, met die vuis bykom. Ek sal hulle almal wegjaag sodat hulle nie meer tussen julle sal kan bly nie. Nie eens hulle name sal ooit weer in hierdie volk se sensus voorkom nie. En hulle sal nooit weer hulle vaderland sien nie omdat Ek hulle wegjaag na ’n vreemde land. Dan sal julle weet en erken dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:9 in konteks