Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:22 Die Boodskap (DB)

Julle het die mense wat goeddoen, moedeloos gemaak met al die liegstories waarmee julle te koop geloop het, dat Ek hulle nie gaan seën nie. En dit was juis dié mense - dié wat goeddoen - wat Ek wou beskerm. Maar julle het die mense wat besig is met slegte dade aangemoedig om met hulle kwaad aan te gaan deur vir hulle te sê dat Ek hulle sal seën, selfs al hou hulle aan om slegte dinge te doen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:22 in konteks