Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:2 Die Boodskap (DB)

“Mens, gaan vertel wat Ek nou vir jou sê oor daardie spul vals boodskappers wat maak asof hulle namens My praat, maar wat eintlik net leuens kwytraak. Hierdie mense dink mos ’n klomp mooi stories uit en sê dan dis Ek wat met die volk praat. Wel, gaan sê vir hulle: Dit sê die Here oor wat hulle doen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:2 in konteks