Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:24 Die Boodskap (DB)

Nadat ek al hierdie dinge gesien het, het die Gees van die Here my opgetel en teruggebring na die vreemde land waar ons gevangenes was, daar na Babilonië toe. Ek het daar saam met my volksgenote as gevangene gebly. En so het alles wat ek oor Jerusalem gesien het, geëindig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:24 in konteks