Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:19 Die Boodskap (DB)

Daardie dag sal Ek hulle harte skoon was en nuut maak. Hulle sal anders dink en anders lyk. Ek sal hulle hart wat nou van klip en yster gemaak is, wegvat en vir hulle ’n hart gee wat van vleis gemaak is sodat hulle My reg kan dien.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:19 in konteks