Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:22 Die Boodskap (DB)

Bokant die koppe van die wesens was daar iets wat soos die horison gelyk het, en die lug van die horison het soos kristal geskitter. Dit het gelyk of daar ’n ysberg was, en die son het helder op die wit ys weerkaats. Hier onder het die vier wesens gestaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:22 in konteks