Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:16 Die Boodskap (DB)

Die wiele het geskitter soos duur en kosbare diamante. Hulle was baie mooi. Al vier die wiele het presies dieselfde gelyk. En binne-in elke wiel was nog ’n wiel, dwars gedraai teenoor die ander een.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:16 in konteks