Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:13 Die Boodskap (DB)

Die wesens het soos ’n witwarm vuur gelyk, met helder vlamme wat tussen hulle beweeg. Die vlamme het opgevlam soos dié van ’n baie warm vuur, of soos weerligstrale wat aanhoudend blits.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:13 in konteks