Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:3 Die Boodskap (DB)

gaan die Here sy krag gebruik. Hy sal ’n dodelike siekte laat uitbreek onder al jou vee wat in die veld is. Al jou perde en donkies, jou kamele, jou beeste en jou kleinvee sal dodelik siek word.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:3 in konteks