Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:14 Die Boodskap (DB)

Hierdie keer gaan Ek ’n ramp stuur wat jou en die mense wat by jou koninklike paleis werk en jou hele volk baie persoonlik gaan raak. Jy sal nou baie deeglik besef dat daar niemand anders op die aarde is wat soos Ek is nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:14 in konteks