Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:10 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe roet gevat. Terwyl die farao kyk wat hy doen, het Moses die roet gevat en in die lug gegooi. Daar het toe swere op die mense en die diere se vel gekom.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:10 in konteks