Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:24 Die Boodskap (DB)

Maar die Here het vir Moses gesê: “Wag ’n bietjie en kyk wat Ek met die farao gaan maak. Ek gaan hom nie net oorreed om my volk te laat trek nie, maar Ek gaan hom selfs so ver kry dat hy hulle uit sy land sal wegjaag.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:24 in konteks