Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:19 Die Boodskap (DB)

Die manne wat oor die volk aangestel was, het toe besef dat hulle in ’n groot gemors beland het. Daar was nie ’n manier om daaruit te kom nie. Hulle sou maar moes sorg dat daar elke dag net soveel stene gemaak word soos vantevore.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:19 in konteks