Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 40:38 Die Boodskap (DB)

Terwyl Israel op pad was na die land wat die Here vir hulle sou gee, het hulle die hele tyd gevoel dat die Here in die tent was. Hulle het dit gesien aan die wolk wat bo die tent gehang het. In die nag was daar ’n bol vuur wat hulle verseker het dat die Here by hulle is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 40

Kyk Eksodus 40:38 in konteks