Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 40:33 Die Boodskap (DB)

Laaste het Moses die binnehof rondom die tent en die altaar opgeslaan. Hy het ook die gordyn by die ingang na die binnehof laat hang. So het Moses gedoen wat hy moes.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 40

Kyk Eksodus 40:33 in konteks