Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:9 Die Boodskap (DB)

As hulle selfs na die tweede teken weier om jou te glo en nog steeds nie jou woord wil aanvaar nie, moet jy water uit die Nyl skep en dit op die droë grond uitgooi. Dit sal op die grond in bloed verander.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:9 in konteks