Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:31 Die Boodskap (DB)

Die volk het hulle toe geglo. Toe hulle hoor dat die Here die Israeliete gaan help omdat Hy hulle nood raakgesien het, het hulle op hulle knieë geval en tot die Here gebid.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:31 in konteks