Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:14 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe kwaad geword vir Moses. “Wat van jou broer Aäron wat uit die familie van die Leviete is?” vra die Here. “Ek weet dat hy flink is met die mond. Hy is al klaar op pad om jou te ontmoet. Hy gaan baie bly wees om jou weer te sien.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:14 in konteks