Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 37:3 Die Boodskap (DB)

Hy het vier goue ringe gemaak waardeur drastokke gesteek kon word. Hy het die ringe aan die onderste vier hoeke aan die lang kant van die ark vasgesit, sodat daar twee ringe aan die voorkant en twee ringe aan die agterkant was.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 37

Kyk Eksodus 37:3 in konteks