Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 37:26 Die Boodskap (DB)

Alles, van die plat vlak bo-op en die vier sye, sowel as die horings, was met suiwer goud oorgetrek. Daar was ook ’n rand van goud reg rondom die altaar.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 37

Kyk Eksodus 37:26 in konteks