Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:8 Die Boodskap (DB)

Elkeen wat kon help, het saamgewerk. Hulle het die onderste laag van die dak uit tien stukke materiaal van fyn linne gemaak waarin blou, pers en bloedrooi draad ingeweef was en waarop figure met vlerke geborduur was.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36

Kyk Eksodus 36:8 in konteks