Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:38 Die Boodskap (DB)

Vir die gordyn het hulle vyf regop staanders gemaak met goue hakies. Die bopunte van die staanders en die gordynstokke wat daarop rus, het hulle met goud oorgetrek. Vir elke staander het hulle ’n voetstuk van koper gemaak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36

Kyk Eksodus 36:38 in konteks