Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:1-2 Die Boodskap (DB)

1. “Besaleël, Oholiab en al die ander mense vir wie die Here die aanleg gegee het en die kundigheid om die tent te maak, moet dit vir ons bou soos die Here dit wil hê.”

2. Moses het Besaleël en Oholiab laat kom en almal wat bekwaam was en daarvoor kans gesien het om die werk te doen.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36